Totsiens Chimpie

Op 26 Julie 2019 het Kouga tydens n gedenkdiens wat gehou was op Humansdorp totsiens gese aan Chimpie Cawood.

Op 26 Januarie 2001 was Chimpie as Kouga se eerste Burgemeester ingehuldig.

Tydens sy jare as Burgemeester was hy belas met verskeie munisipale uitdagings waarvan die samevoeging van ses munisipaliteite in een grotere Kouga munisipaliteit waarskynlik die grootste was.

Op sy kenmerkende werkwyse het hy welddeurdag kwessies ontleed en ontrafel en n groot sukses daarvan gemaak.

Chimpie was n uitsonderlike leier wat kon luister en rigting aandui.

Hy het hom dag en nag besig gehou met raadsake en die uitbou van die DA in Kouga.

Graag will die DA in Kouga totsiens se aan n geliefde leier en goeie vriend.

Aan Hester, familie en geliefdes wil ons sterke toewens vir die moeilike tyd wat voorle.

Totsiens Chimpie. Rus in Vrede.

Tags:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: