Tags: eskom energy crisis
This entry was posted on December 9, 2014 at 2:33 pm and is filed under DA News. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.
Tags: eskom energy crisis
December 18, 2014 at 5:13 am |
Goeie more, eks baie despiraat. Ek sit al van vrydag sonder krag, die eienaar van die huis wat ons huur het die elektrisiteit laat sny, ek en my 3 kinners leef met gasstofies en emmertjies, en my krag rekening is perfek op datum, ek weti mee waar om hulp te kry nie want die prokureurs vra R3000 om n courtorder te kry. As iemand my kan raad gee asb.
Ek woon tans in 7 Tecoma jeffreysbaai.
My nr is 0720515702. Die munispaliteit wil niks te doen he met die saak nie. Al my kersfees kosse en alles is af. Huizenmark is die agente in jeffreysbaai.
Dankie