Die kragonderbrekings te Boskloof

Volgens die Kouga Elektrisiteitsafdeling, is ons tans besig met ‘n opgraderingsprogram van 4.2 miljoen rand. 

DA In our future constitution

Die opgradering gaan oor die  verbetering van hoogspanning-skakelaars (reclosers and isolators) en hoogspanninglyne wat die die toevoer na Boskloof , Kruisfontein en Kwanomzama raak.

Die opgradering noodsaak dat krag vir kort tye afgeskakel moet word wat die probleme en klagtes veroorsaak.

Dit word voorsien dat die projek einde Maart 2014 voltooi sal wees.  Kwanomzama einde April 2014.

So dit wil lyk of die ontwrigting in Boskloof nog ‘n maand of twee sal aanhou.

Tags:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s