Prof Cas Terblanche is oorlede

‘n Baie hoë seder het in die vroeë oggendure geval. Prof Cas Terblanche, voorheen van Kaap St Francis, is oorlede.

Cas was jarelank ‘n baie bekende onderwysleier en professor aan die Fakulteit Geneeskunde, Universiteit Stellenbosch.
Na sy aftrede op Kaap St Francis was hy vir jare die Voorsitter van die Belastingbetalersvereniging en ‘n stoere DA-ondersteuner.

Die DA eer sy nagedagtenis en wens sy vrou Ohna en hul kinders en kleinkinders baie sterkte toe. Jul man, pa en oupa was vir julle, al sy familie en vriende en vir die mensdom ‘n sieraad.

Tags:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: