Skok as skool sluit

Die ouers en beheerraad van Graslaagte Primere skool het ‘n dringende vergadering gehad wat gehou was op die 25 April 2012. Die vergadering het besluit dat die skool gesluit moet word weens dat die Departement van Onderwys nie hul pligte na kom nie.

Raadslid Eugene Groep het die skoolhoof Mnr R Geswint gespreek ten opsigte van die vergadering . Hy het meegedeel dat die skool wel gaan sluit op die 26 April 2012 en dat die skool weer heropen gaan word op die 07 Mei 2012 .

Ongeveer 1423 leerlinge word geraak as gevolg van hierdie proses. Daar is 46 poste vir onderwysers maar slegs 40 poste is gevul. Daar is tans 5 tydelike onderwysers wat op die skool uithelp en is vanaf Januarie tot op hede het hulle geen geld ontvang . Hierdie inligting is aan ons MP Elsa van Linge oorgedra en sy sal die saak verder hanteer.

Tags: , ,

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: