Tussen verkiesing 25 April 20012 te Kirkwood

Raadslede Mercia Ungerer, Dave Aldendorff, Juline Prinsloo, Frances Baxter en Fred Campher het per motor na Kirkwood gereis vir n belanrike tussen verkiesing.

Raadslede Dave Aldendorff and Mercia Ungerer in Kirkwood

Hulle het 6 uur in die oggend vertrek en net voor 8 uur op Kirkwood gearriveer. Elkeen is toe op hul stempunt afgelaai. Hulle het bitter koud gekry vroeg die oggend, maar later het die weer verbeter.

Die kiesers het maar stadig opgedaag.

Almal is net dankbaar dat die DA n oorwinning met 46 stemme behaal het.

Tags: , ,

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: